Case studies

Merkwaardige waarnemings op veelvoudige gewasse behandel met mikrobiese bio bemesting Read more

Bio-bemesting vir Sojabone lewer 37% groter oes met N-P-K 0-0-0 Read more

Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton per ha met 104 ton per ha Read more

Sitrusboer se deurbraak met organiese sitrus as gevolg van mikrobiese bio-bemesting Read more

Spesialis Lusern landboukundige se waarnemings na die aanwending van ExploGrow ™ op braak grond, wat lei tot sterker groei. Read more

Die verhoogde opbrengs en prys is gelyk aan 'n totale waarde toename van 75% per hektaar Read more

“Die area wat ek met ExploGrow™ behandel het, bereken in die totale massa produseer, het ongeveer 160% beter presteer as die onbehandelde waatlemoene.” Hendrik Putter Read more

Mnr. Young se verslag beklemtoon 'n paar dramatiese verbeterings in gewasgehalte, opbrengs, gesondheid en omgewings waarneming na die toepassing van ExploGrow™ op Olive Tree Farm, wat spesialiseer in tonnel- en hidroponiese produksie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Read more

Volgens onafhanklike tabakskenners is dit die beste gehalte tabak wat hulle in die Oos-Kaap geproduseer het, en vergelyk dit met van die beste wat hulle in die land gesien het. Read more

Kontak asseblief een van ons konsultante vir gedetailleerde inligting oor die doeltreffendste gebruik van , asook toedieningshoeveelhede vir die volgende boerderymetodes en gewasse: Read more

Gewasse getoets met polimikrobiese bio-bemesting en aangeteken in die onderstaande verslag: Read more