Gesiene Limpopo BEE boer moedig alle boere, provinsiale en landelike regeringsdepartemente aan om al hulle gewasse met Explogrow™ te behandel

Mnr Sadek Moosa, ‘n gesiene BEE landbouer in Limpopo Provinsie, boer op please met veelvuldigegewasse (veselperskes, rissies, botterskorsies, mielies en pampoene).

Mnr Moosa werk ook met die provinsiale regering op 17 verskillende BEE projekte. Saam met die Limpopo Provinsiale regering, het hy besluit om deeglike toetsemet ExploGrow™ te doen nadat hy ExploGrow™ se veelvuldige suksesvolle resultate nagevors het.

Boerpampoene:

Mr Moosa, ondersteun deur die ExploGrow™ span, het sy huidige bemestingprogram, soos deur sy agronoom bepaal, onder oënskou geneem en het besluit om die voorgeestelde program met 50% te verminder.

Blaarmonsters sou geneem word om die status van voedingstowwe van die oes te monitor.

Pumkin Results After Reducing All Fertiliser Inputs By Half

Pampoengrootte vergelyking: Mnr Moosa se ExploGrowbehandelde pampoene (regs), 4 weke voor oestyd, was baie groter as die beheerpampoene links.

Met vrugvorming was die voedinstofstatus in die blare soos volg:

Leaf Samples Results After Reducing All Fertiliser Inputs By Half

Pampoene ge-oes:

Plaasgemiddeld: 70 ton per hektaar.

ExploGrow™ behandelde Pampoene: 117 ton per hektaar.

NPK en volle kunsmis program: verminder met -50%.

Gehalte verskil: Die ExploGrow™ pampoene was baie groter met ‘n aansienlik hoër raklewe (meer inligtingvolg).

Addisionele pampoene ge-oes per hektaar: +47 ton!

Image Like Embed

Hierdie rekordpoging pampoenoes beteken ‘n opbrengsvermeerdering van 67% vergelykend met Mnr Moosa se historiese gemiddeld, ten spyte van ‘n 50% vermindering in NPK aangewend.

Botterskorse:

Gebaseer op die boerpampoensukses, het Mnr Moosa besluit om ExploGrow™ op sy botterskorse aan tewend.

Sade is oornag met ExploGrow™ behandel en ‘n totaal van of 8 liter ExploGrow™ per hektaar is in drie aanwendings toegedien.

Botterskorse Ge-oes: Voorgestelde bemestingsprogram is met 50% verminder.

ExploGrow™ behandelde Botterskorse: 114.7 ton per hektaar

Gehalte: Die ExploGrow™ behandelde skorse het ‘n aansienlik langer rakleeftyd behaal. (meer inligtingvolg).

Image Like Embed 1 Dd

Rekord botterskorsopbrengs: 63.8% verbetering op historiese plaasgemiddeld.

From now on every crop planted and every out-grower will receive ExploGrow™!Statement by Mr Sadek Moosa a lead BEE farmer supporting multiple Rural Development farming programs in Limpopo

Mnr Moosa moedig alle boere, provinsiale en landerlik regerings aan om AL hulle gewasse met ExploGrow™️ te behandel, aangesien dit ‘n massiewe effek op opbrengste sal veroorsaak en gevolglik die groeiers se plaasresultate positief sal beinvloed.

ADDENDUM:

Russies:

Nog ‘n rekordoes word verwag teen die einde van Junie/Julie.

Voorlopige data lyk uiters belowend met beideaanwendings van 8l/ha en 16l/ha wat selfs meerbelowend lyk.

Chili Firing On Explogrow Bio Fertiliser

Chili After First Harvest On Explogrow Bio Fertiliser

Fotos:

Links: ExploGrow™ behandelde Rissies.

Middel: buitengewoon groot boerpampoene met noemenswaardige langer raklewe.

Regs: Skakelbeampte (Limpopo Provinsie) Mev Mokgadi Ramoroka inspekteer die ExploGrow™ effek saam met Mnr Sadek Moosa and Mnr Rian Saunders.


Related case studies

Limpopo boer moedig alle boere, provinsiale en landelike regeringsdepartemente om al hulle gewasse met Explogrow™ Biobemesting te behandel Read more

ExploGrow ™ het op alle Wortelplaaslande verbeter met + 28.71% met 'n opbrengsverbetering van + 12,8% Read more