Aartappelproefuitslae vir aartappels gegroei met mikrobiese bio-bemesting

Aartappelproefuitslae:

Vier aartappelplante is gekies vir analise, twee behandelde plante van die ExploGrow-area en twee onbehandelde plante van die kontroleblok.

Die twee ExploGrow-behandelde aartappelplante:

Opbrengs: totaal van 11 aartappels = 2,403 g

Brix = 5,5 ° Bx

Die twee aartappelplante van die kontroleblok:

Opbrengs: totaal van 5 aartappels = 1,340 g

Brix = 3,5 ° Bx

Opbrengsverhoging: 79%
Brix-verhoging: 57%

Let wel: Groter (10 hektaar+) aartappelproewe wat nou aan die gang is, se resultate sal hier opgedateer word binne die volgende paar maande teen ongeveer 15 September 2018.

6 Harvesting Explo Grow Potatoes

Largest Organically Grown Treated Potatoes Vs Unreated

potatoes-before-after-day-1

potatoes-before-after-day-13

potatoes-before-after-day-15

Related case studies

Suikerriet deurbraak met bio-bemesting en minder chemise N-P-K Read more

Merkwaardige waarnemings op veelvoudige gewasse behandel met mikrobiese bio bemesting Read more

Bio-bemesting vir Sojabone lewer 37% groter oes met N-P-K 0-0-0 Read more