Polimikrobiese bio-bemesting veldproefuitslae: Suid-Afrika 2013 - 2017

Opgedateerde organiese biomiddelsveldtoets resultate

Gewasse getoets en aangeteken in die onderstaande verslag:

Klik die PDF-skakel hieronder om die verslag oop te maak:

Organic biofertilizer field trial results in South Africa from 2013 to date (updated: 08 June 2016)

bubbles20

Sommige voordele ondervind deur boere:

  • Die gebruik van ExploGrow™ is koste-neutraal of beter (verhoogde wins per hektaar)
  • Voedingsgewasse weerspieël verhoogde Brix (suiker) vlakke
  • Plant se wortelsisteme ver dubbel in grootte en volume.
  • Vermindering in die gebruik van chemiese toevoegingsmiddels (NPK met 25% - 50%)
  • Baie groter gewas opbrengs (in verskeie gevalle meer as 100%)
  • Verminderde water behoefte (met minstens 20%)
  • Gesertifiseerd vir die gebruik in organiese produksie
  • Grond- en plantgesondheid geoptimaliseer
  • Voordelige grondmikrobes: verhoogde mikrobiese bevolkings en aktiwiteit

"Die unieke mikrobiese samestelling plaas ExploGrow™ in 'n liga van sy eie".Dr. Stephanus Malherbe, BSc; BSc Hons.; MSc (Mikrobiologie); Pr.Sci.Nat. (Landbouwetenskap); PhD. (Agronomie).


Related case studies

Merkwaardige waarnemings op veelvoudige gewasse behandel met mikrobiese bio bemesting Read more

Bio-bemesting vir Sojabone lewer 37% groter oes met N-P-K 0-0-0 Read more

Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton per ha met 104 ton per ha Read more