Organiese mikrobiese bio-bemesting vir Sojabone lewer 37% groter oes met N-P-K 0-0-0

Sojaboonbeheer links, ExploGrow™ behandelde sojaboon regs

54 hektaar Sojabone behandel met ExploGrow™

  • Plaasligging: Mpumalanga, Suid Afrika
  • Merkwaardige plantgesondheid waarnemings
  • Geen chemiese bemesting toegedien nie (N-P-K: 0-0-0)
  • ExploGrow™ poli-mikrobiese “kos” toegedien : ECO Gro Fish Emulsion
  • Gemiddelde opbrengs vir Sojabone op die plaas: 3.2 ton per hektaar
  • ExploGrow™ behandelde gebied lewer: 4.4 ton per hektaar

[Die eerste keer dat ExploGrow™ op hierdie plaas toegedien is.
Selfs beter resultate word voorspel vir die volgende oeste, met grondtoestande wat aansienlik herstel het, nadat ExploGrow™voordelige mikrobes hulle werk begin doen het.
Slegs 3.5 liter ExploGrow™ toegedien per hektaar. Daar is dus aansienlike verwagting om selfs beter oeste as 4.4 ton per hektaar te lewer, met ‘n optimale toediening van ExploGrow™.]

Opbrengs teen Belegging: vir elke Rand belê in ExploGrow™, het die boer ‘n opbrengs van 285% gerealiseer.

  • Hektaar geplant: 54
  • Opbrengs verbetering met ExploGrow™: +37.50%
  • ExploGrow™ toegedien: 189 liters
  • Geskiedkundige opbrengs: 3.2 ton per hektaar (5 jaar-gemiddeld)
  • ExploGrow™ opbrengs: 4.4 ton per hektaar
  • Bykomende inkomste / ha met ExploGrow™ behandelde gebied: R6,000.00 [= R5,000.00 per ton x 1.2]
  • Bykomende tonne ge-oes: 64.8 ton
  • Bykomende inkomste op die 54 hektaar: R324 000.00
  • Opbrengs teen belegging: 285%

[Die beraamde beleggingsgroei is gebasseer op die feit dat die landbouer ‘n addissionele 4.8 ton Sojabone ge-oes het met die gebruik van ExploGrow™. NADAT die koste van ExploGrow™ afgetrek is, wat ‘n finansiële voordeel van R240 000 (US$ 19 340) verteenwoordig.]


Related case studies

Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton per ha met 104 ton per ha Read more

Limpopo boer moedig alle boere, provinsiale en landelike regeringsdepartemente om al hulle gewasse met Explogrow™ Biobemesting te behandel Read more