Suikerriet deurbraak met organiese bio-bemesting en minder chemise N-P-K

Land 701: Tradisioneel (beheergebied) N-P-K 160-0-0
- Suikerrietopbrengs: 86 ton/ha
Land 702: ExploGrow™ organiese bio-bemesting (N-P-K verminder met -44% to 90-0-0):
- 114 ton/ha (+32.5% verbetering)
- vooroes Brix: 25 (+19% verbetering)
- voordelige grondmikrobiese effek: merkwaardige herstel
The unieke mikrobiese samestelling plaas ExploGrow™ in ‘n liga van sy eie".Dr Malherbe, BSc; BSc Hons.; MSc (Mikrobiologie); Pr.Sci.Nat. (Landbouwetenskap); PhD (Agronomie)
Drone video not available in this Private Confidential offline version.
4 maande na aanvanklike ExploGrow™ biobemesting toediening
- Die plaas: grootste privaat suikerrietplaas in die wêred, besproei 4,000 van die 24,800 hektaar suikerriet
- Stikstof toediening: Beheer: 160 kg per hektaar toegedien ExploGrow™ toegedien met 90 kg per hektaare (besparing 44% N bemesting)
- Eerste ExploGrow™ toediening: 10 Desember 2016
- Wortelstelsel: meer as verdubbel na slegs 4 maande (besonderhede hieronder).
- Oes: November 2017

Lugfoto (850 vt) van die 100 ha toetsgebied. Beheer links ExploGrow™ behandelde land regs.
November 2017 Suikerriet oesresultate:
- Verbetering in blaarmassa en fotosintese (statistiese inligting hieronder)
- Verbeterde grondlewe: 80 keer meer bakterië; 50 keer meer fungi (inligting hieronder)
- The ExploGrow™ gebied produseer 114 ton / hektaar meer = verbetering van 28 tons / hektaar (+32.56%)
- Brix verbeter met +18.9% (statistiese inligting hieronder)
[Neem kennis dat die beheergebied (met ‘n addissionele 70kg/ha chemiese stikstoftoediening), 86 tons/ha geproduseer het]
"ExploGrow™ lewer meer as verbeterde opbrengs, oesgehalte en herstelde grondgehalte. Volhoubare boerdery vereis ‘n veilige oplossing vir boere wat hulle instaatstel om minder petro-chemiese kunsmis, gifstowwe en minder water te gebruik. Dit is tyd dat ons boere veiliger oplossing ernstig navors om die grondgesondheid en volhoubaarheid van ons aktiwiteite te verseker, met verantwoordelike boerdery vernuwing."Mnr Dreyer Senekal, Senekal Boerdery

Wortelontwikkeling 4 maande na die eerste toediening van ons bio-bemesting.
Vyf groep suikerrietmonsters is geneem van die profielgate.
Die wortelstelsels behandel met ExploGrow™:
- Was meer as dubbel die massa,
- Het die kleigrond meer as dubbel die diepte gepenetreer.
Die plante is, met die verdubbelings , instaatgestel om meer voedingstowwe op te neem en aldus minder chemiese bemesting en water (ongeveer 20%) nodig gehad. Plante bied meer weerstand teen buitengewone hitte, koue (deur die opname van meer minerale) en tipies verbeter dit brix aansielik.


Verhoogde biologiese werking en sigbaar verbeterde grondtoestande.
Na slegs 4 maande, grondtoestand is reeds sigbaar beter gemeet teen die beheer.
"Dit is die gevolg van verhoogde biologiese aktiwiteit deur die 17 mikrobes in ExploGrow™ en die gevolglike groter massa en lengte van die wortelsisteme " Mark Young, BSc.
Grondmikrobiese analise voor en na:

Verhoogde mikrobiese grondlewe:
[Nota: Mikrobiese grondanalise gedoen by Universiteit van Rhodes, deur Professor Joanna Dames, Department Biochemie, Mikrobiologie and Biotegnologie]
Grondmonsters is reeksgewys Verdun, geplatteer op die toepaslike media, ge-inkubeer en ge-evalueer vir kolonievormingseenhede. (CFU).
Nota: Die analise voorsien slegs ‘n mikrobiese getal per gram grond en nie ‘n identifikasie van mikro-organismes nie, ten spyte daarvan dat klassifikasie in breë spektrum bakteriese en fungi klassifikasies gedoen is.
Voor: 21 September 2016
- Total bakteriese getal: 0.25 miljoen
- Total Fungi getal: 0.002 miljoen
Na: 23 Februarie 2018
- Total Bakteriese getal: 20 miljoen (80 keer meer bakterië)
- Total Fungie Getal: 0.1 miljoen (50 keer meer fungi)

Verhoogde droogtespanningtoleransie: Waarneming
Na die monstersuikerrietplante van die grond verwyder is, het die ExploGrow™-behandelde blare vog behou vir ‘n aansienlik langer tydperk (4 ure+) teen die verdorde blare van die onbehandelde suikerriet.
"Droogte is een van die grootste beperkings vir boerderyproduktiwiteit wêreldwyd en is waarskynlik aan die toeneem. Plantgroeistimulerende rhizobaterië (PGPR)* kan ‘n aansienlike rol speel om droogteskade te verminder in plante. Hierdie voordelige mikrobes koloniseer die rhizosfeer/endo-rhizosfeer van plante en verhoog droogtetoleransie.". **
* [Neem kennis dat ExploGrow™ bevat verskeie plantgroeistimulerende rhizobacterië (RGPR)]
** ["Enhancement of drought stress tolerance in crops by plant growth promoting rhizobacteria". sciencedirect.com/science/article/pii/S0944501315300380 24 August 2015, by Sai Shiva Krishna Prasad Vurukonda...].

Verhoogde Blaarmassa
Die behandelde suikerriet het meer blare en is beide langer en groener. Dit veroorsaak verhoogde fotosintese (ook bevestig deur chlorofil fluorescentielesings hieronder) en meer groei oor oorblywende groeisiklus tot oestyd.


Verbeterde plantfotosintese
Chlorofil fluorescentie gemeet deur Marguerite Wescott, MSc, PhD Kandidaat, Plantwetenskap (in foto) met die “Pocket PEA from Hansatech Instruments”.
Die gemiddelde chlorofil fluorescentie in die ExploGrow™ 6 liter/ha verbeter met +46.1% in vergelyking met die kontoles. Dit korrelleer met die +32.56% verbetering in opbrengs. Die chlorofil fluorescentie
is ‘n aanwyser na die verbeterde blaarfotosintese wat plaasvind in die plant , as gevolg van die verhoogde aktiwiteit van die voordelige mikrobes.
Meer inligting beskikbaar op aanvraag.
Suikergehalte (Brix) vermeerder met +18.9%

Werklike Brix gemeet 7 dae voor oes
ExploGrow™: gemiddelde Brix: 25.08 (van 24 internodemonsters)
Beheerl: gemiddelde Brix: 21.08 (van 12 internodemonsters)
Werklike Brixtoename: 4.0 = +18.9% verbetering
Meer inligting beskikbaar op aanvraag.
Jaar teen jaar opbrengsvergelykings

[Nota: Graph above: 2015 -2017 year on year yield comparisons from the 4 quarters (land 701; 702*; 703 & 704) in the 100 ha pivot trial area.] *Land 702 received ExploGrow in 2017.

Oestyd: Verhoogde suikerrietopbrengs (ton per hektaar)
- The beheergebied met 160 kg N/ha, lewer 86 ton/ha
- The gebied behandel met slegs 1 liter/ha ExploGrow™ en 90 kg N/ha produseer 54 ton/ha
- The gebied behandel met slegs 3 liter/ha ExploGrow™ en 90 kg N/ha produseer 62 ton/ha
- The ExploGrow™ gebied met 6 liter/ha produseer 114 ton/ha
The hoof ExploGrow™ gebied (teen 6 liter/ha) produseer 114 ton / hektaar = vebetering van 28 ton/ hektaar (+32.56% verbetering)
"Die meer as verdubbeling van die wortelstelsel en die groot stikstofbesparing tesame met die stikstofaktiwiteit is net onbeskryflik!”... "ExploGrow™ is waarlik ‘n Wenner" Mnr Dreyer Senekal – die befaamde suikerrietleierboer - van Senekal Familie Boerdery
Lugfoto’s deur Jonathan Bucke (Air Wing) geneem van 850vt, op dieselfde dag, 4 maande na eerste toedienings.
Meer statistiese inligting beskikbaar van ongeveer 1,500 suikerrietplante monsters.
Toon verbeterde lengte van die riete, internodetellings merkwaardige termiese hittelesingwaarnemings ens..
Gewaardeerde dank aan Mnr Dreyer Senekal, Mnr Danie Willemse en die plaasspan.