Tabak met organiese polimikrobiese bio-bemesting, Oos-Kaap

Tabak Kwaliteit:

Volgens onafhanklike tabakskenners is dit die beste gehalte tabak wat hulle in die Oos-Kaap geproduseer het, en vergelyk dit met van die beste wat hulle in die land gesien het.

Die enigste kwaliteitseienskappe wat openlik deur die boer gerapporteer was, is dat die wortelsisteem baie groter was en dat die blare wyer en gesonder gelyk het. Verder het die toetsboer slegs 50% van ExploGrow se aanbevole tabakaanwending toegedien. Die toetsboer het aangedui dat hy die gebruik van ExploGrow™ in die nabye toekoms sal maksimaliseer.

"Die wortelsisteem en aangetekende stamdikte het dramaties toegeneem met ExploGrow ™."Tobacco in the Eastern Cape


Related case studies

Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton per ha met 104 ton per ha Read more

Limpopo boer moedig alle boere, provinsiale en landelike regeringsdepartemente om al hulle gewasse met Explogrow™ Biobemesting te behandel Read more