Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton / ha met 104 ton / ha

Opbrengs teen belegging: vir elke Rand belê in ExploGrow™, het die boer ‘n opbrengs van R39,59 ontvang - (3 959%)

  • hektare geplant: 6 (Desember aanplanting)
  • 8 liter ExploGrow™ per hektaar aangewend
  • Twee toedienings van x 4 liter per toediening, gevolg deur 10 liter "kos"
  • Beproefde opbrengs: 55 ton per hektaar (5 jaar gemiddeld)
  • ExploGrow™ opbrengs: 104.2 ton per hektaar
  • Verbeterde tonne per hektaar: 49.8
  • Verbeterde inkomste per ton: R3,000.00
  • Addisionele tonne ge-oes: 298.8 ton
  • Addisionele inkomste op 6 hektaar: R896,400.00
  • Opbrengs teen Belegging: 3,959% u het reggelees Drieduisend, negehonderd, nege-en-vyftig persent

[Let wel: "al wat ons verander het aan ons hele uie-program was, ons het ExploGrow™ en ExploGrow™ kos*".]

"Ons is baie opgewonde op die pad vorentoe, ons het dadelik al ons hele aartappels oes, het ons ook ExploGrow™ gaan ingesit. Ons is baie opgewonde om te kyk wat gaan die ExploGrow™ met ons aartappels doen.

[Die beraamde beleggingsverbetering (return) is gebasseer daarop dat die boer ‘n addissionele 298.8 ton uie ge-oes het met die uitsluitlike gebruik van ExploGrow™. ‘n Finansiële verbetering van R 896 400.00 (US$ 68 953.84) = die verkoopswaarde van die addissionele 298.8 ton uie.

* [here we addressed imbalances in the soil to optimally support the ExploGrow™ microbes and the plant: the soil has/had very high Nitrate levels; low Carbon; low organic matter etc.]

-----------------------------------------------------------------------------------

Soortgelyke huidige Uiegevalstudie in proses op ‘n ander plaas – waar hulle tekortgeraak het van ‘n gifstof vir wortelnode aalwurm.

Merkwaardige waarnemings met betrekking tot die kosteintensiewe en skadelike (vir grondgesondheid) gifstof om die wortelnodenematode te beveg.

Toe die boer kortraak van wortelnode aalwurmgistof vir die ExploGrow™ behandelingsgebied, het hy besluit om nie die gifstof op die oorblywende ExploGrow™ behandelingsgebied toe te dien nie. Hy het besluit om sy vertroue te stel in die plante se vermoëns om weerstand te bied in ‘n groeiomgewing waar die regte kombinasie van diverse en voordelige mikrobes heers.

Waarnemings tot dusvêr:

Onions Developed Roots Double In Size Unaffected By The Root Knot Nematode

Foto van uiewortels

  • A + B: Beheer Uie
  • C + D: ExploGrow™ behandelde uie
  • C: ExploGrow™ behandelde uie met GEEN wortelnode aalwurmgifstof
  • D: ExploGrow™ behandelde uie met wortelnode aalwurmgifstof

Uie-wortelontwikkeling massa

  • A: 1.190 g (beheer)
  • B: 1.135 g (beheer) Beheergemiddelde: 1.162 g
  • C: 1.950 g (ExploGrow™ behandelde uie met GEEN wortelnode aalwurmgifstof
  • D: 1.370 g (ExploGrow™ behandelde uie MET wortelnode aalwurmgifstof

  • C: + 67.7% verbetering in wortelmassa versus (A/B gem.) beheer
  • D: + 17.9% verbetering in wortelmassa versus (A/B gem.) beheer
  • C: Neem kennis + 42.3% verhoogde wortelmassa versus D

Onion Roots Bio Fertilizer Versus Root Knot Nematode Poison

Soos verwag, die (C) ExploGrow™ behandelde uie het sterk wortels ontwikkel amper dubbel die grootte met ‘n massaverhoging van + 67.7%. Origens, wil dit voorlopig voorkom dat die uie (C) nie met die gifstof besmet nie, ongeaffekteer is deur die siekte.**

Nog ‘n waarneming is dat die uie (C) groter wortelstelsels het as (D), i.e. +42.3% verbetering in wortelmassa versus the ExploGrow™ behandelde (D) wat wel die gifstof moes verduur.

**[Neem asb kennis dat ExploGrow™ nie geregistreer is as goedgekeurde gifstof nie. Ons gee nie voor dat ExploGrow™ ‘n effektiewe middle is om wortelnode aalwurm te vernietig nie en Aldus ‘n vervanging vir enige gifstowwe is nie. Nietemin, ons kry getuigskrifte van verskeie landbouers dat vir verskeie gewasse, dat die plante se verbeterde immuunstelsels, sigbaar help om aanvalle deur peste en slegte weersomstandighede te weerstaan.

D1783 Ddb 3194 4 Ba0 83 C2 429 Ad28 Ef4 F9

Foto: Gerhard Veldman, ge-akkrediteerde ExploGrow™ verspreider vir Louis Trichardt, Polokwane and Tzaneen.

Skakel Gerhard Veldman +27832298245

Ander gebiede en lande, kontak ons hier.

Vir dringende nasionale verkope navrae bel: +27110837008


Related case studies

Rekord Uie oes breek gemiddelde opbrengs van 55 ton per ha met 104 ton per ha Read more

Limpopo boer moedig alle boere, provinsiale en landelike regeringsdepartemente om al hulle gewasse met Explogrow™ Biobemesting te behandel Read more