Waatlemoene 160% beter massa met 'n 21% verbetering in Brix
The ExploGrow treated area produced 160% more watermelons by mass. Hendrik Putter, Watermelon farmer
...the most important test for me and the laboratory staff, was the taste... It is the sweetest watermelon I've ever tasted! Lodewyk Greyling, Chicory SA

Posted to Hendrik Putter’s Farmers’ Union group:
“As julle kan onthou dat Karel van ExploGrow™ ons boerevereninging kom toespreek het oor sy produk. Hier is ‘n vergelyking in die verskil wat die produk gemaak het!
Altwee is dieselfde variteit, die verskil is, die grootste waatlemoen is 2 weke na die kleintjie geplant! Dieselfde water, grond ens.”
“Hulle gee die Crimson Sweet aan volgens die produk as tussen 8 tot 9kg. Dit is nie die grootste waatlemoen nie en dit weeg oor die 11kg! Dit is my gemiddelde gewig. Waatlemoen op die skaal is dieselfde een as op die vorige foto. Beveel DEFENITIEF julle produk aan! Onthou, saad was nie eers behandel nie! Vergelyking tussen die twee lande. Groot is behandel met ExploGrow, ander net met gewone kunsmis.” Hendrik Putter
Labaratorium Resultate, (Brix/Suikergehalte) Voorkoms en Grootte:
“Hierdie Brix syfer is veelseggend veral as jy in aanmerking neem dat die onbehandelde waatlemoen twee weke vroeër geplant is. Die behandelde waatlemoen is ook ongeveer 30% groter. Die belangrikste toets vir my en die laboratoriumpersoneel, was egter die smaak en daar was ‘n merkwaardige verskil in smaak. Die behandelde waatlemoen was stroopsoet, sappig en ‘n mooi donker pienk kleur. Die onbehandelde een was baie effe soet, ligter in kleur en tekstuur-gewys bepaald swakker. Linda Willem die hoof van ons Labaratorium een van haar assistente en ek het almal van altwee geëet, en ons was dit eens dat die ExploGrow behandelde een by verre beter was.” Lodewyk Greyling, Chicory SA


“We tried the watermelons and the treated one was much better than the normal one.” André & Leah

“These watermelons are absolutely the sweetest, biggest, juiciest ever and taste like ice cream... even better!! We have never before had such a demand for watermelons and our customers only want the ones that we are getting from Mr Putter’s farm!” Manuel de Freitas, Eienaar Spar Supermark, Somerset-Oos

“Die area wat ek met ExploGrow™ behandel het, bereken in die totale massa produseer, het ongeveer as 160% beter presteer as die onbehandelde waatlemoene.” “Spar van Somerset bel my nou en vra asb vir die “EXPLO”-waatlemoene, niks anders nie! My vrou gee my die boodskap, het my byna dood gelag! Het VRYDAG 400 afgelaai en is almal klaar uitverkoop (binne drie dae)!”Hendrik Putter, Waatlemoenboer
Waatlemoen veldproef, Grahamstad
Foto: grootste onbehandelde Waatlemoen (links), ExploGrow ™ behandel (regs)
Onbehandelde Waatlemoene: 7° Bx versus. ExploGrow™ behandel: 9.5° Bx
Brix het met 36% toegeneem
Grootte het toegeneem met 92%
°Bx = Brix = suikervoedingsvlak
